Sort:  

Baie groen daar...jammer Kaapstad, hoop en bid vir reen daar!
Ja dit is groot erwe, val onder agricultural zone, massiewe huise daar maar mens sien baie van hulle nie eers van die pad af nie. Hulle wil graag daar koop, is bederf met die spasie so nie te gretig om in n kompleks te koop nie!
Was n heerlike naweek dankie Lizelle :)

Ek sal dit goed glo! Dis moeilik om weer terug in n klein spasie in te trek as mens gewoond is aan baie plek. Dis enige homesteader se droom. Groot bome en n stroompie! My Oupa het n plot in Boksburg. Oral rondom hom is komplekse en hoëdigtheidsbehuising. Hy het deur die jare van die grond verkoop en dis alles opgebou.

Coin Marketplace

STEEM 0.18
TRX 0.14
JST 0.030
BTC 60238.27
ETH 3215.90
USDT 1.00
SBD 2.46