You are viewing a single comment's thread from:

RE: Dream a little dream for me xoxo

in #photography6 years ago

Pragtige Fotos!!! Wanneer kan ek kom kuier? En gaan jy my leer hoe om sulke mooi fotos te neem? En vir my lekker kos maak? Tyd om te bid sussie, my operasie het goed gegaan, so nou het ek baby dust nodig ;) So bly jys op Steemit! Nou hoop ons vir die geld om te begin inrol en die steemit prys om weer te verbeter!

Sort:  

Daarsy! Eks so so bly vir jou my Leelee! Gebede gaan op net vir jou! Sodra ons huis reg is en ons op die been is laat weet ek jou DADELIK!
KAN NIE WAG om vir jou van my kossies te maak nie xoxo

My geloof word erg getoets, ek voel die laaste ruk so negatief en hopeloos. Maar ek moet begin leer vertrou dat dit sal gebeur. Ek werk hard aan my kant, so nou moet ek net glo. Sterkte met julle werk, dit lyk of alles mooi aan die gang kom. Keep it up!

Leelee.... Uithou en aanhou my skat! Together we will do this!

Coin Marketplace

STEEM 0.20
TRX 0.13
JST 0.029
BTC 66053.97
ETH 3448.72
USDT 1.00
SBD 2.67