Sort:  

Oh definitely...lol...

Wanneer gaan ons slaap?

Nee ek weet nie want Naomi het ook nou eers gepost...deurnag steemsessie vanaand!

I guess. As jy eers begin dan is daar geen keer nie. Alles wat jy sien en hoor verander in 'n moontlike 'post'

Wag voor julle gaan slaap. Ek wil ook iets in Afrikaans skryf. Ok, nou kan ons gaan slaap.

Dis die waarheid. As ek ry kry ek idees. Luan sit met my foon reg om notes te maak want ek vergeet te vinnig. Ek het orals lysies!

Ek moet se ek geniet dit baie. Dis harde werk en maak 'n mens moedeloos as dit so sleg gaan, dan wil ek net tou opgooi.......maar dan dink ek maar aan Columbus ........"sail on, sail on! "

Image credit

Nee. Hou net aan...ons resteem en help waar ons kan!

Baie dankie vir die ondersteuning. Waardeer dit baie. Twee bere my grootste ondersteuners!

Coin Marketplace

STEEM 0.17
TRX 0.15
JST 0.028
BTC 60445.30
ETH 2331.01
USDT 1.00
SBD 2.52