You are viewing a single comment's thread from:

RE: Monochrome Monday: Son Having Fun On His Favourite Merry-Go-Round

Now I am emotional as well! How quickly they grow up. We used to do Gold Reef City as well when my boys were young. My twee seuns praat ook albei tale, en ons is almal 'n bietjie obsessief-kompulsief, help mekaar gedurig reg. My pa was so, ek en my sussie doen dit, en haar kinders en my kinders doen dit!

Sort:  

Dankie,minnaloushe. Ek sit en grens al die hele oggend. Dit is fantasties hoe ons sekere gewoontes van mekaar aanleer veral as dit n goeie een is.

Coin Marketplace

STEEM 0.20
TRX 0.13
JST 0.030
BTC 64573.45
ETH 3441.06
USDT 1.00
SBD 2.51