You are viewing a single comment's thread from:

RE: Update on my Journey with Cancer: Living with Cancer for 28 days.

in #life6 years ago

Ek is baie jammer om te hoor. Gaan koop dadelik daai banting boek van Tim Noakes. Real meal revolution. Ek het pdf copy as jy jou email stuur @rynow.
Dis absoluut die moeite werd om daarvolgens te lewe. Baie sterkte vir jou en jou gesin! Xx

Sort:  

Baie dankie, my e-mail is [email protected]

Ok, ek is bietjie stadig maar ek het dit nou gestuur. Dit is regtig die moeite werd om daai effort in te sit om volgens die rooi lys te eet. Baie sterkte vir julle en ek glo en vertrou alles gaan sommer vinnig werk.

Baie dankie

Coin Marketplace

STEEM 0.19
TRX 0.15
JST 0.029
BTC 63459.73
ETH 2599.77
USDT 1.00
SBD 2.78