You are viewing a single comment's thread from:
RE: Werklikheid | Wirklichkeit | Reality
Die werklikheid is soveel groter as wat ons besef.
Kan daar onderskei word tussen die werklikheid en die waarheid?
Kom ek stel dit anders. Kan waarheid werklikheid word of werklikheid waarheid? Umh... Ons kan seker net na die Suid Afrikaanse regering kyk om die antwoorde te kry.
Glo ek in die werklikheid?
Ek glo in die werklikheid van my geloof.
Glo ek in die waarheid?
Ek glo in die waarheid van my kennis.
Woorde het inderdaad krag. Die krag om op te bou, krag om af te breek en krag om 'n verskil te maak.
Dankie! Ek het jou posstuk in my taal geniet!
Doen die vertaler dit goed? Ek kan nie die resultaat beoordeel nie, sien dit net baie grofweg.
So bietjie krom en skeef maar ek geniet dit.
Laat my verlang na my familie in België.
;-))
Hihi! Ja, ek verstaan - my vraag was onduidelik. Ek het gesê: Is die resultaat van die vertaler maklik om te lees en grammatikaal draaglik?
Jou vraag was glad nie onduidelik nie.
My antwoord was dat dit so bietjie krom en skeef is maar dat ek nie omgee dat dit so is nie.
My familie in België praat soos wat die vertaler vertaal 😊
"Krom en Skeef" het nie so goed geklink nie.
As u gesin in België praat soos die vertaler vertaal, is dit nie Afrikaans nie, maar Nederlands?
Dit is Vlaams wat baie soos Afrikaans klink. (•ิ‿•ิ)
;-))
Dit is nie verkeerd nie, maar baie gevaarlik, dink ek. Selfmoordaanvallers het ook hierdie vonnis aan hul kant....
Umh…
My geloof is waarin ek glo, waaraan ek klou en wat my vorm. My geloof in myself, my familie en my godsdiens.
Sal ek so bietjie geloof vir Steemit oor hou? :-)
Enigiemand wat in hul godsdiens glo, beskou homself regverdig voor God.
?
Kannitverstaan...
Ek het sommer maar net ‘n bietjie gespot. 😊