Sort:  

Hahaha @anneke...I think it's safe to say that you are the biggest fan of my story so far. LOL.
I'm way behind...with Steemit, with washing my hair, with internet and with life lately. Missing my children terribly and having sold all of my furniture, I have only an inflatable mattress and whatever else is needed for survival at the moment. Next Saturday I'll be flying back to SA again...this time for good.
In between the crazy, I'll be posting Chapter 8 later today (if I can find a signal, that it).
Thanks for reading =)

Sterkte aan daai kant - kan dink dis erg sonder jou kids, maar ek glo op die einde gaan als die moeite werd wees. Het die nuwe hoofstuk gelees en ek geniet jou storie - jy kan maar aanhou skryf

Die einde is in sig ja...of eerder, die begin van die einde.
Baie dankie @anneke. Dis glad nie maklik nie. Weet nie hoe hou @giantbear dit vol nie. Ek wou al my bas 'n paar keer skop oor ek hierdie ding begin het. Gelukkig is hy amper klaar.

Nee kyk eerlik as dit nie was vir haar nie het ek ook al lankal opgehou

Coin Marketplace

STEEM 0.19
TRX 0.17
JST 0.030
BTC 80568.31
ETH 3220.00
USDT 1.00
SBD 2.80