You are viewing a single comment's thread from:

RE: THE SOUTH AFRICAN BORDER WAR: THE SPIRITUAL SIDE

in #war7 years ago

Dankie vir die uitstekende artikel. Ek was ook in die jaar 1978 in die gereformeerde kerk Edenvale waar jou pa dominee was!

Sort:  

Sal ek jou dalk onthou?

Ek weet nie, het self probeer om jou te onthou maar kan nie. Weet Ds het kinders gehad en ek dink ons is min of meer dieselfde ouderdom. Ons was drie kinders Ryno die oudste nou 54 jaar, dan ek Marcel nou 52 jaar en dan my suster Ingrid nou 48 jaar. Ons van is Wilson (nogal ongereformeerd ne) . My ma en pa is Nic en Bep wilson. My ma is n nooi van Gent watuit nederland in 1955 geimmgreer het saam met hulle hele familie.
Ons was net so n jaar in edenvale en is daarvandaan na Pretoria toe. Ek was die tweede helfte van std ses en die eerst helfte van std sewe in hoerskool edenvale. Weet nie of dit iewers n klokkie lui vir jou nie!

Ryno is dus 'n jaar ouer as ek (my naam was Riki Kuperus). Jy en my sus, Nelia, is ewe oud, en Ingrid is ongeveer so oud soos my jongste boet, Wynand. Die naam Ryno lui tog 'n klokkie.

Coin Marketplace

STEEM 0.17
TRX 0.15
JST 0.029
BTC 62221.65
ETH 2424.80
USDT 1.00
SBD 2.55