Afrikaans Graad 3: ooi woorde Werkkaart

in #steemiteducation7 years ago (edited)

Afrikaans Huistaal
Graad 3
Totaal: 55 punte
Tyd: 60 minute

A. Voltooi die woorde deur ooi in te vul. (10)

  1. m__________________
  2. h__________________
  3. g__________________
  4. vl__________________
  5. k__________________
  6. r__________________
  7. l__________________
  8. pl__________________
  9. n__________________

B. Gebruik die woorde om die sinne te voltooi. (10)
ooi plooi hooi looi gooi
rooi nooi kooi nooi mooi

  1. Die ram en __________________ wei in die veld.
  2. My rok het ‘n __________________.
  3. Die donkie vreet __________________.
  4. Juffrou __________________ my, as ek stout is.
  5. Piet __________________ die __________________ bal vir sy __________________.
  6. Oupa slaap op sy __________________.
  7. Die __________________ is baie __________________.

C. Lees die onderstaande sinne en omkring dan die woord in hakkies wat pas. (5)

  1. Die ooi vreet die (hooi/kooi/mooi).
  2. Ek sal die bal (strooi/gooi/nooi).
  3. Ek lê op my (strooi/hooi/kooi).
  4. Die posbus se kleur is (hooi/fooi/rooi).
  5. Ek sal jou na my partytjie (nooi/vlooi/gooi).

D. Maak ‘n sin met elk van die woorde. (10x3=30)

  1. nooi

  2. rooi

  3. hooi

  4. ooi

  5. plooi

  6. gooi

  7. strooi

  8. vlooi

  9. nooi

  10. mooi

                                    [55]
    

bail-hay-clipart-1.jpg

Steemit caption.png

Sort:  

well done @tanyaschutte, good work!

We want more!

Much love from @DoWithLove

Thank you @DoWithLove. Will definitely post more
Love
@tanya

@steemiteducation. Thanxs for the upvote. Question: I have a lot of these type of worksheets. Can I also post them as a blog post. I would prefer them helping others than lying dormant on my computer.

Hi Tanya! For sure you can! I am leaving a message for you in steemitchat.

I did an MBA, anything I can help with?

Ek is so bly om Afrikaans op Steemit te sien - ek wou ook al Afrikaans opsit - jou werkskaarte is baie oulik vir die kleintjies. Dankie. Sal resteem en volg

Coin Marketplace

STEEM 0.18
TRX 0.16
JST 0.030
BTC 62410.74
ETH 2445.09
USDT 1.00
SBD 2.67