Afrikaans- Graad 5 Werkkaart
Afrikaans Huistaal
Graad 5
Totaal: 70 punte
Tyd: 60 minute
A. –lm/-rm (10)
Voltooi die onderstaande blokkiesraaisel deur die woorde op die korrekte plekke in te vul.
vorms weergalm arms beskerm wurms
storm valskerm warm psalms swerm
B. –nk (10)
Voltooi die onderstaande sinne deur die woord in hakkies se korrekte spelling te kies.
- Die son _______________________ (blunk/blink) vandag.
- Die asblik in die kombuis _______________________ (stienk/stink).
- Die roos __________________________ (rank/rangk) teen die muur.
- Ons ry aan die ______________________ (linkerkant/linkurkant) van die pad.
- Die pen skryf met ___________________________ (unk/ink).
- ‘n Ander woord vir geluide is ___________________ (klanke/klangk).
- Die skip sal in die storm _________________________ (sunk/sink).
- My oupa is baie oud en ek is baie _______________________ (jonk/jongk).
- Die klavier ____________________________ (klink/klindk) vals.
- Jy gee ‘n _______________________ (geskenk/ggesknekn) aan Pieter.
C. –ig (10)
Soek al die –ig woorde in die onderstaande blokkies.
t a g t i g d s i g
e a g e s i g e y p
w e e w q a b i s r
i d r e g j y e i a
g e n o d i g n g g
d t r a n e r i g t
c w h t w s j u e i
l q h g d w u j k g
i m d a x n r s q z
g v e e r t i g n d
tagtig sig ewig gesig ysig pragtig
tranerig veertig lig nodig
Afrikaans Huistaal
Graad 5
MEMORANDUM
Totaal: 70 punte
Tyd: 60 minute
A. –lm/-rm (10)
Voltooi die onderstaande blokkiesraaisel deur die woorde op die korrekte plekke in te vul.
vorms weergalm arms beskerm wurms
storm valskerm warm psalms swerm
B. –nk (10)
Voltooi die onderstaande sinne deur die woord in hakkies se korrekte spelling te kies.
Die son blink √ (blunk/blink) vandag.
Die asblik in die kombuis stink √ (stienk/stink).
Die roos rank √ (rank/rangk) teen die muur.
Ons ry aan die linkerkant √ (linkerkant/linkurkant) van die pad.
Die pen skryf met ink √ (unk/ink).
‘n Ander woord vir geluide is klanke √ (klanke/klangk).
Die skip sal in die storm sink √ (sunk/sink).
My oupa is baie oud en ek is baie jonk √ (jonk/jongk).
Die klavier klink √ (klink/klindk) vals.
Jy gee ‘n geskenk √ (geskenk/ggesknekn) aan Pieter.
–ig (10)
Soek al die –ig woorde in die onderstaande blokkies.
t a g t i g d s i g
e a g e s i g e y p
w e e w q a b i s r
i d r e g j y e i a
g e n o d i g n g g
d t r a n e r i g t
c w h t w s j u e i
l q h g d w u j k g
i m d a x n r s q z
g v e e r t i g n d
tagtig sig ewig gesig ysig pragtig
tranerig veertig lig nodig