Sort:  

Hi, ek het die specs gekry by die radiostasie wat nodig is om the kan uitsaai. Ek het "specs" deurgegee aan die ou wat al vir jare al ons "IT" goed doen in Kimberley en hy het die kwotasie gegee. Het jy dalk iemand anders wat ek ook kwotasies by kan vra? Kubby kan na die einde van die maand nie aangaan om te "host" nie daarom het sy met die insameling begin.
Die "specs" soos volg: i5 dual core better i7quad core processor machine 8GB RAM 1 TB storage and a good graphics card"
Ek het maar kwotasie gevra vir 'n PC want ek dink 'n laptop met sulke spesifasies gaan nog duurder wees.

Bel vir John by Matrix ek is seker jy gaan dalk goedkoper regkom. Ja wel as jy op een plek gaan sit die heeltyd is 'n PC seker beter maar dit is vir my baie ongemaklik. Ek het 'n laptop met die spesifieke specs hierbo, 8 gig ram en i 7 quad core en dit het my net so oor die R 10 000 rand gekos. John is baie nice by Matrix! Kyk bietjie online vir hulle specials ook by Matrix.

Baie dankie ek sal more werk maak daarvan. Laptop sal verseker ook beter wees. xxx

Coin Marketplace

STEEM 0.30
TRX 0.12
JST 0.033
BTC 63642.15
ETH 3126.93
USDT 1.00
SBD 3.87