Sort:  

Op die plaas.
Hello. My pa sal nie sommer discord nie, maar as jy wil kan ek aansluit? Ek mod vir VOTU.

Ek is in die proses om my Pa te leer hoe om te blog, en het nog nie regtig tot die ‘aansluit van kuber gemeenskappe’ Stap gekom Nie, omrede ek vinnig van aard is. Wag tot ek vir hom wys hoe om SBD oor te dit in Rand.

Hi Katrah,

hahaha.. ek hoor wat jy sê... my ma het nou net die email en facebook ding mooi onder die knieg. Ek dink nie eers sy sal weet hoe/waar om met Steemit te begin nie :-)

Join ons gerus op discord, ja... daar's 'n paar lekker mense daar om mee uit te hang.

P.S. Wat is VOTU?

Coin Marketplace

STEEM 0.13
TRX 0.34
JST 0.035
BTC 108494.49
ETH 4288.86
USDT 1.00
SBD 0.83