Sort:  

Awh! Ek hoop jou nek voel beter vanoggend.

Dit was vandag 'n heerlike dag by ons. Die strande was ook vol.
Ons het sommer net die pad gevat en 'n bietjie gery. Dit was so lekker.

Somer is om die draai vir ons. 👙

Dankie, 'n lekker aand vir jou ook.

Coin Marketplace

STEEM 0.04
TRX 0.32
JST 0.082
BTC 60016.31
ETH 1576.59
USDT 1.00
SBD 0.42