You are viewing a single comment's thread from:

RE: Wake Up Kitty, It is your Birthday!

in STEEM FOR BETTERLIFE13 days ago

Hello daar!

O ja, ek kry ook baie kennisgewings. Wat ek doen is ek hou ‘n skedule waarop ek hulle aanbring. Ek gee slegs aandag aan een inskrywing van ‘n betrokke Steemian. As een keer vir hom gestem het en ‘n opmerking gemaak het is ek klaar vir die week.
Dit veroorsaak dat ek nie net my tyd maar ook my aandag en my stem regverdig verdeel. Ek het al geleer met tyd wat werk en wat nie.
Ek kry so by die honderd elke week en yip dit het my ook beslis gehelp as dit by kuratorskap kom.

Ek is bly jou seun het aangepas met universiteits lewe. Toe my seun univesiteit toe is het ek hom mooi laat verstaan dat hy ten minste een jaar en termyn daar gaan bly. Ek was so seker dat hy nie by medies so aanpas nie. Wel, hy het vir nog 4,5 jaar daar gebly. Partykeer verbaas die kinders ons.

Vrydag die 13de, terug by my seun. Hy is gebore of Vrydag die 13de. Van die dag het dit ‘n totaal ander betekenis vir my ingeneem. Ek is deesdae soos manne in die huis my noem… “mello.”
Ek hoop jou dag was rustig en die wolve het nie te veel gehuil nie.

Beste wense vir ‘n wonderlike week! 🐾

Sort:  
 13 days ago 

Bedankt voor je helpende hand ik ga ook het roer omgooien want anders kom ik nergens meet aan toe.
Notificaties nemen de meeste tijd in beslag en ik wil dat ook niet meer als 1e doen. Zonde van mijn schrijftijd.

Ik denk dat mijn zoon het wel beter gaat hebben morgen de eerste echte colleges hopelijk valt er wat te leren.
Vandaag heeft hij zijn banken gevonden nu nog het huis leeghalen en hopen dat het door de deur past 🤐

Het getal 13 is helemaal niet wereldwijd een ongeluksgetal en het heeft mij nooit ongeluk gebracht en jou ook duidelijk niet.

Ik wens je een fijne nacht en welterusten!

 12 days ago 

Hello!

Een ding wat ek geleer het is dat hulle nooit terug kom met dit wat hulle gevat het nie. Of hulle het dit verkoop vir kos of hulle beweeg aan in die lewe en vat hulle goed, of liewers ons goed, saam.

'n Lieflike sonskyn dag vir jou is my wens! 🌞

 11 days ago 

@aaliarubab
Thank you! 🎕

Coin Marketplace

STEEM 0.20
TRX 0.16
JST 0.030
BTC 65726.71
ETH 2677.61
USDT 1.00
SBD 2.91