You are viewing a single comment's thread from:

RE: The apple of my eye!

in STEEM FOR BETTERLIFE2 years ago

Hello my vriendin!

Wat 'n wonderlike manier om jou te groet vanoggend, na 'n terugvoering op 'n pos van my. Dankie!

Moederlief was nog nie by die see nie. Vandag is die groot dag vir ons en ek kannie meer wag om haar gesig te sien nie.

Ons "praat" weer as alles terug is na normaal.

Lekker daggie!🎕

Coin Marketplace

STEEM 0.04
TRX 0.33
JST 0.100
BTC 65163.60
ETH 1897.12
USDT 1.00
SBD 0.38