Wenke om n goei vriend te wees.

in #gedwriting7 years ago

Luister : Om te luister en om, om te gee vir wat gese word.

Wees betroubaar : Dit bou die verhouding.

Moenie te vir gaan nie : Elke verhouding het perke, as jy die lyn oortree is daar nie om draai kans nie.

Verstaan jou rol : Verstaan wat dit is wat jou vriend van jou verwag.

Wees ondersteunend : Wees daar vir hulle deur dik en dun.

Wees n staalmaker : As jy se jy gaan iets doen, hou by jou woord.

Wees eerlik : Moenie leuens praat nie.

Coin Marketplace

STEEM 0.18
TRX 0.13
JST 0.029
BTC 56855.37
ETH 2976.87
USDT 1.00
SBD 2.39