Here ons is op ons kniee .....

in #faith7 years ago (edited)


Image Credit

Here U is ons enigste hoop .....

Ons smeek U om n einde te maak aan die korrupsie, bedrog, omkopery en toordery wat tans ons land verkruppel.

Here laat asseblief reg en geregtigheid geskied.

Wees asseblief vanmiddag in die parlement as die lede stem vir n mosie van wantroue. Ek vra U om elke lid te beskerm wat opstaan vir wat reg is.

Here laat ook dat die besluit die eerste stap wees van die land se helingsproses.

Here dankie vir Baleka Mbete se beslissing, ek dra haar ook spesiaal aan U op.

O Here wees ons genadig .....

Ons loof en prys U wonderbaarlike naam.

Amen

Sort:  

Baie dankie @themanswife vir die mooi artikel. BLy om te sien daar is baie ander Suid Afrikaners op Steemit.

Hoop jy het 'n wonderlike dag.

thank you for your vote

Sweet, my mom and them still stay in Tzaneen. So I reckon you are also South African?
Just followed you since I am trying to connect with other South Africans on Steemit.

Yes i am and Tzaneen beautiful area to stay who is your mom maybe i know her

I am not sure what you refer to, but I will be on the lookout for your posts. I love the bosveld @bosveldtzaneen.

please look at my blog

thank you for support

Wat 'n pragtige post en om dit in Afrikaans te sien maak dit sommer meer spesiaal - ons bid, dis tyd vir 'n wonderwerk vir die pragtige land van ons. Resteem

Baie dankie. Amen

Amen!!
Ons dien n Magtige Vader en al wat ons kan doen is aanhou bid :)

Coin Marketplace

STEEM 0.21
TRX 0.12
JST 0.029
BTC 66303.73
ETH 3592.29
USDT 1.00
SBD 2.61