You are viewing a single comment's thread from:
RE: #GoBokke: Green & Gold Chops - A BraaiBoy TV Recipe
Jy weet ek is nie TE groot op die rugby ding nie, maar daai tjoppies lyk lekker genoeg dat ek sal probeer.
P.S. Ja, ek is van Suid Afrika, so stuur maar die Jimmy's :-)
Ja nee... sulke tjoppies sal enigiemand in die RWC gees kry.