#Afrikaans "Memes"

in #afrikaans8 years ago (edited)

Wel dit is hoogtyd ons iets doen vir Afrikaans . Om te dink daar is net 7,2 miljoen mense wat die pragtige taal praat .

Kom ons kry Afrikaans op die "blockchain" en stoor so n bietjie van ons Taal op Steemit.

Hier is so paar Afrikaanse Memme's wat ek graag deel . Darem net in Afrikaans wat jy so lekker kan verduidelik .

Ek hoop julle geniet dit en kom ons kyk hoe groot ons Afrikaans kan maak hier op Steemit. Dankie vir die inloer!

Sort:  

jaaa, afrikaans is groot

@ superday

Dit is so waar en ons skeep dit so af :)

Ek het self al gewonder hoekom daar niks Afrikaans op Steemit is nie. Goeie idiee @louiscpt. Alhoewel ek moet bieg ek het nie geweet daar is eers 'n Afrikaanse woord vir"meme" nie! Wat op dees aarde is 'n "blockchain"? "Blokketting" klink net vreemd!

@rahvin

Ek het self daar oor gewonder:) met al die nuwe tegnoligie wat uitkom sal ons maar self moet begin dink aan gepaste woorde wat ons kan gebruik. Dankie vir die inloer .

excellent memo!

@ahlawat

Thank you my Friend

Coin Marketplace

STEEM 0.04
TRX 0.32
JST 0.089
BTC 59558.93
ETH 1569.99
USDT 1.00
SBD 0.42