Sort:  

Dankie, dis lekker om bietjie Afrikaans op die platform te sien. Goed om te ontmoet. Groete Jaco

My plesier, eks bly om te sien dat meer Suid Afrikaaners deel word om ons fantasiese land te deel met die wereld, jy met jou landskappe en ek met S.A kuns. Hou aan en groete vir Spokie.
Groete Sammy en my dierbare slapende Benny

Coin Marketplace

STEEM 0.19
TRX 0.16
JST 0.030
BTC 65557.91
ETH 2645.17
USDT 1.00
SBD 2.86